Home » Is weer Sagie by Jan Van Tonder
Is weer Sagie Jan Van Tonder

Is weer Sagie

Jan Van Tonder

Published 2013
ISBN :
Paperback
191 pages
Enter the sum

 About the Book 

Sedert Ansie se ouers haar vier jaar gelede uit Dwarsrivier weggeneem het, bou Sagie manalleen aan haar huis- hy glo sy sal terugkeer sodra daar rook uit die skoorsteen trek. Sy kinderlike geloof en verwagtinge kwel sy pa Barend egter al hoe meer. Hy weet sy hart is nie sterk nie, en hy bekommer hom oor die dag dat hy nie meer daar sal wees om sy seun teen die werklikheid te beskerm nie ...Soos die eeerste roman oor Sagie, is hierdie opvolgroman n aangrypende, deerniswekkende leeservaring oor n jong man se lewe van eenvoud en onskuld. En sy groei na emosionele volwassewording.